In His Own Words
About Him
VROUSOEK CV
Soek na 'n emosioneel gesonde, versorgde dame wat aan my vryplek, vreetplek, vrekplek, versorging, verpleging en vertroosting kan bied. Ook ons kan beskerm teen inbrekers en my veilig laat voel.
Sy moenie ongeduldig of aggressief wees nie en om van my te verskil is moeilikheid soek!
Ek is 'n liefdevolle touching mens wat graag twee keer 'n dag vry.
Sy moet finansieël in staat wees om vir ons albei te kan sorg.
Verkieslik 'n nuwe kar en huis hê met 'n mooi uitsig en òf nog werk òf 'n stewige pensioen verdien. Verkieslik geen kinders of ekse nie want my rumatiek hande kan nie bagasie dra nie!
Ek is vol nonsens wat kos betref en sal aan haar my weeklikse spyskaart voorsien.
Geen bediendes, honde of katte word in die huis toegelaat nie, ek is geweldig allergies.
Sy moet fiks, viets en skraal wees, geen skete hê of op voorskrif medisyne wees nie. Vals tande is uit. Rokers en drinkers hou asseblief verby.
Sy moet gemaklik wees met my skete....suiker, gout, rumatiek, cholestrol, bloeddrukprobleme, kroniese rug- en nekpyn, asook tandpyn, swaksig en sukkel met die gehoor ook.
Ek dra soms volwasse doeke vir die wat verstaan.
Weens my swak gesondheid sal ek haar nie behulpsaam kan wees met huistake nie.
Ek hoop nie sy is opgebruik nie. Verkieslik net een man gehad het of nog 'n maagd wees!
Verder moet sy my elke aand aan die slaap soen en elke oggend wakker soen.
My badwater moet sy presies om sewe saans intap.
Ek kan nie ry om haar te ontmoet nie, my 1986 Datsun bakkie lek olie, die lisensie het verval en is ook nie padwaardig nie. So sy moet na my toe kom vir 'n week dat ons kan kyk of dinge gaan uitwerk tussen ons.
Ons verhouding sal 50/50 wees....sy gee 50 en ek vat 50!
O...voor ek vergeet....skoonfamilie is belet want hulle gaan net probleme tussen ons veroorsaak.
Ek belowe om haar altyd lief te hê.....solank as wat sy my versorg, gehoorsaam is en nie terugbaklei nie.
Enige dame wat angstig is om my te ontmoet, laat hoor van jou. EK KAN NIE WAG NIE!
So terloops, hierdie is net die inleiding.😁
About His Ideal Match
Ons sal mekaar se belangstellings deel en aanvul. Sy is egter haar eie mens en kan maar mal gaan! Mekaar ondersteun is belangrik.
What His Friends Say
Barries223 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa |
Location: |
Sasolburg, Free State, South Africa |
Gender: |
Male |
Age: |
68 |
Star Sign: |
Pisces |
Height: |
183cm (6' 0.0") |
Body Type: |
A few extra pounds |
Looks: |
Average |
Hair Colour: |
Greying |
Eye Colour: |
Blue |
Ethnicity: |
White/Caucasian |
Home Language: |
Afrikaans |
Other Languages: |
English |
Religion: |
Christian / Protestant |
Relationship Status: |
Single |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage |
Have Children: |
Yes, not living with me |
Want Children: |
No |
Daily Diet: |
Eat healthily |
Smoking: |
Non-Smoker |
Drinking: |
Non-Drinker |
Education: |
Some University / College |
Occupation: |
Retired |
Income: |
Solvent |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | |
Location: |
Gauteng; North-West; Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age Range: |
43 - 62 | |
Star Sign: |
Any | |
Height: |
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") or taller | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Any | |
Eye Colour: |
Any | |
Has a Photo: |
Non-negotiable | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans; English | |
Other Languages: |
Any | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Any | |
Income: |
Solvent |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Facial Hair: |
I have cool side burns |
Body Hair: |
Smooth |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Funny; Intelligent; Mild; Quiet; Realistic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Celibacy; Charity; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Sexiness |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee |
Music Preferences: |
Country & Western; Gospel / Religious |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
History; Religious; Self-help |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport; Talk shows; Variety shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Romance; War; Westerns |
Interests: |
Board games; Business news; Collecting stamps, coins, etc.; Cooking; Gardening; Healthy living; Investing; Reading; Sculpting; Shopping; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
A regular competitor |
Sports: |
Athletics; Boxing; Chess; Darts; Fishing; Golf; Pool; Rugby; Snooker; Swimming; Tennis; Weight training; Wrestling |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Asian Fusion; Fine Dining; Greek; Indian; Italian; Vietnamese |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Shopping |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s) |
Turn-ons: |
Flirting; Intelligence |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Dancing; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Ultra-conservative |
Feelings about using SA Reunited SASingles: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |











