In Her Own Words
About Her
Ek is Liefdevol Baie Lief vir DANS.. Love 80s Musiek.. Lief om kos te maak te onthaal Kuier saam Fam en Vriende om n braai Lief om rugby te kyk saam my geliefde Hou van see en Bosveld Hou daarvan om langs n dam te kamp maar wil ook so nou en dan in Charlet slaap Ek is nie vol nonsens nie Ek is wie ek is Ek hou nie van afval en tong nie Ek is Lief om te lees
About Her Ideal Match
Hy moet Betroubaar wees Moet nie vir my jok.. Eerlik wees met my. Moet nie jaloers wees nie. Moet my nie heeldag bel en vra waar is ek nie. As ek by n vriendinne kuier en vra hoe laat kom ek huis toe ek is honger nie Hy kan self kos maak En hy moet ordentlik wees moet sy klere koppies skoene net orals Los nie Hy moet dit bere Ons kan saam loop lekker gesels Hy moet nie mislik v die werk af kom nie Hy kan met my praat oor sy probleme by die werk Ek sal luister en probeur raad gee Hy moet my help in die huis skottelgoed was kos maak wasgoed was
What Her Friends Say
NogSteedsOpSoek hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa |
Location: |
Pretoria (100km van Pretoria af), Gauteng, South Africa |
Gender: |
Female |
Age: |
54 |
Star Sign: |
Capricorn |
Height: |
171cm (5' 7.3") |
Body Type: |
Full figured |
Looks: |
Average |
Hair Colour: |
Ask me later |
Eye Colour: |
Brown |
Ethnicity: |
White/Caucasian |
Home Language: |
Afrikaans |
Other Languages: |
English |
Religion: |
Christian / Other |
Relationship Status: |
Single |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage |
Have Children: |
Ask me later |
Want Children: |
No |
Daily Diet: |
Eat most things |
Smoking: |
Non-Smoker |
Drinking: |
Occasional Drinker |
Education: |
High / secondary school |
Occupation: |
Administrative / Secretarial |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Northern Gauteng; Eastern Gauteng (Gauteng, South Africa) | |
Gender: |
Male | |
Age Range: |
55 - 60 | |
Star Sign: |
Any | |
Height: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | |
Body Type: |
A few extra pounds; Large; Stocky | |
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Greying; Grey; Balding | |
Eye Colour: |
Any | |
Has a Photo: |
Decidedly important | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | |
Have Children: |
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit | |
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | |
Education: |
Any | |
Occupation: |
Any | |
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
NogSteedsOpSoek has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.









