In His Own Words
About Him
Ek is 'n gemaklike mens om mee saam te lewe. My vriende en familie sal my beskryf as 'n lojale en vrygewende mens. Ek kan net so goed in die wildernes klaarkom op my eie of saam met 'n sielsgenoot as in 'n direksie vergadering saam met 'n paneel van direkteure. Ek hou van baie dinge, maar my tolleransie vir BS is baie kort. Ek het 'n wye belangstelling in baie dinge, maar musiek, skryf, fotografie, my boerdery, my besigheid, kosmaak - en ek kan 'n storm loskook, veteraan motors restaureer, rond toer na afgeleë plekke is deel van my belangstellings. Ek is mal oor braai en visvang, sommer net in die veld inry en gaan kamp, en vir my is die lewe wat ek daarvan maak. Ek is 'n positiewe mens, maar baie standvastig in my besluite. Die lewe is 'n leerskool, en glo my, ek het universiteits opleiding in beide die lewe en skolasties. Ek is nie 'n christen nie, maar ek glo onwrikbaar in my Skepper, en is 'n ywerige bestudeerder van die Skrifte. Dis nou 'n bekvol gesê, maar dis wie ek is.
About His Ideal Match
My ideale pasmaat? Ek het 'n afsku in stryerigheid. Ek hou nie van oorgewig nie, dronk of bedwelmde mense nie, omdat ek myself nie oorgee aan drank, dwelms of ooreet nie. Luiheid is taboo by my, want ekself glo dat geen mens het homself al doodgewerk nie. Om eerlik en opreg te wees tel baie by my, asook netheid op jouself en jou leefwyse. Dit beteken nie dat ek 'n poppie soek nie, want ek is nie 'n adonis nie, maar ek kan slordigheid nie hanteer nie. Al die bogenoemde is maar slegs deel van morele waardes. Self respek maak dat ons die wat saam met ons lewe ook respekteer. Kommunikasie is baie belangrik vir my. Sonder dit is enige verhouding gedoem. Weer 'n bekvol, maar as dit vir jou ook belangrik is, sal dit nie 'n aanpassings probleem wees nie. My ideale pasmaat sal moet hou van die natuur en die plaas lewe.
What His Friends Say
Woestynman_777 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vioolsdrif (Vioolsdrift), Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
179cm (5' 10.5") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Northern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
40 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
148cm (4' 10.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Body Hair: |
Average |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Intelligent |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Contentment; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Moderation; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A music concert; Dinner at a restaurant; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Country & Western; Folk; Instrumental; Pop / Top 40; Reggae; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Best-sellers; Fiction; History; Mystery; Religious; Travel |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Motoring; Movie Channels; Nature / Wildlife; Sport |
Movie Preferences: |
Action; Drama; Romance |
Interests: |
Auto repair; Collecting stamps, coins, etc.; Cooking; Gardening; Photography; Reading; Writing poetry |
Sports: |
Camping; Canoeing; Fishing; Golf; Motorsport; Pool; Scuba diving; Sky diving; Snooker; Snorkeling; Walking; White water rafting |
Cooking: |
I love it! |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
Not at all |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Cat(s) |
Pets (Like): |
Fish |
Turn-ons: |
Assertiveness; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Never |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using SA Reunited SASingles: |
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |









