In His Own Words
About Him
Ek het gee idee wat om hier te skryf nie...
Maar als in my bio is nie waar nie... ekt net random goed gekies want niemand let eintlik op oor jou uiterlike, lengte, haar kleur en goed nie...
Ek glo wel die man is die jagter....n man moet die moeite doen om n dame se aandag te trek.
Ek het n goeie sin vir humor, baie skerp en grapperig.
Ek sal jou kan lag dat die trane loop...
Die lewe is net te ernstig op die oomblik en almal vergeet soms om te lag.
Al wat ek vra is....wees net jouself.
About His Ideal Match
Iemand met wie ek kan konnek op alle vlakke
Iemand wat weet wat sy wil hê...
Ek leer jou ken vir wie en wat jy nou is en nie wat in jou verlede gebeur het nie.
Iemand wat n gesprek aan die gang kan hou
Iemand wat gemaklik is in haar eie vel en nie filters op haar fotos gebruik nie
Ek glo als begin met n goeie vriendskap....jy sal weet as die konneksie daar is
What His Friends Say
JouKnightInNHilux hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
42 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
198cm (6' 6.0") | |
Body Type: |
Stocky | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
Any | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
JouKnightInNHilux has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.








