In Her Own Words
About Her
Lewe skuld my niks....
Ek is lief vir die Here, 'n netjiese, plat-op-die-aarde mens wat hou van lekker lag! Om uit my maag te kan lag en lekker laf te wees, is 'n voorreg!
Ek is lief vir wie ek is.
Ek het 'n goeie werk, is hardwerkend, werk soms (redelik gereeld) lang ure, maar ek sorg vir myself...dus hoef jy nie te "worry" nie...ek is nie opsoek na blyplek nie. 😀
Ek is mal oor vas dans.... 'n Lekker wals is my gunsteling! 💃
Ek is 'n aanraak mens, saggeaard en liefdevol, maar staan (op my size 3 voete) my man en laat nie met my mors nie.
Ek is werlik níe 'kwaai' nie.... My vervoer is 'n kar, nie 'n besem nie) 😂 Ek haal WEL BLITSVINNIG my besem uit vir enige iets WAT net LYK soos diere-mishandeling, wanneer iemand ou mense verwaarloos of vir iemand wat neerkyk op ander!
Wanneer ek die dag die Lotto wen, word ek verseker die Mother Theresa van die diereryk! 🤣
Langs 'n vuur sit óf om te sit en kyk hoe die branders breek, is kos vir my siel... maar geniet ook 'n heerlike snoesige aand voor die TV.
Báie lief vir sport...veral rugby & tennis. T20 krieket is nèt so opwindend om na te kyk.
Maak steeds gereeld Saterdae rugby snacks en het tot baie onlangs toe nog die voorreg gehad om Saterdae saam met my pappie rugby te kyk en lekker te lag wanneer hy so super ontsteld geraak het as die skeidsregter so droogmaak. 🤣
(Ja, ek mis my pa baie, dus gaan ek verseker 'n traan in die oë kry wanneer ek van hom praat)
Ek hou van braai... en indien jy dalk wonder.... ja... ek kán lekker braaibroodjies maak...! 😀
Om te probeer beïndruk en om voor te gee, is heeltemal te veeleisend, daarom glo ek 'What you see, is what you get'.
My moto in die lewe is.... "Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie"... en ek leef daarvolgens.
About Her Ideal Match
Ek het nie veel moets en moenies nie...
Moet lief wees vir die Here...en saam met my kerk toe gaan.
As jy daarvan hou om 'happy' te wees, lekker kan dans, lief is vir lag en die mooi in klein dingetjies kan raaksien en waardeer, is dit al 'n groot pluspunt.
Eerlikheid is 'n moet... Dink só daaraan... Om te jok is uitputtend en harde werk, want jy moet altyd onthou wat jy nie moet vergeet nie. 😀
Vulgêre taal staan my nie aan nie.
Moenie 'n voorgee mens wees nie... want 'eventually' gaan jy moeg raak om te probeer wees wie jy nie is nie en dan bly net frustrasie en hartseer oor.
What Her Friends Say
LittleRosa hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
160cm (5' 3.0") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Associates degree | |
Occupation: |
Executive / Management | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; German; English; French; Italian; Dutch | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight; Curly; Well-behaved |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Realistic; Shy; Silly; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Latin; Reggae |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
(Auto)biographies; Crime; Fiction; Mystery; Religious; Romance; Science / Technology |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Soap operas; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Art Films; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance; Westerns |
Interests: |
Board games; Computer programming; Cooking; Gardening; Healthy living; Making Music; Painting; Photography; Reading; Sculpting; Shopping; Surfing the Internet; Writing books |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Archery; Athletics; Birdwatching; Bungee jumping; Camping; Cricket; Dancesport; Field Hockey; Gymnastics; Hiking; Martial arts; Mountain biking; Rugby; Scuba diving; Sky diving; Snorkeling; Squash; Tennis; Walking; White water rafting |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Chinese; Doesn't matter; Fast food; French; German; Indian; Italian; Japanese; South African |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Stressed |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using SA Reunited SASingles: |
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |