In His Own Words
About Him
Ek is gevestig, stabiel en onafhanklik. Vry denker in my privaat lewe, maar altyd eerbaar en ernstig waar nodig. Lojaal en opreg. Weet hoe om 'n vrou te behandel en respekteer. Nie lus vir drama nie. Passievol en romanties maar niks om te bewys nie. Ek glo ek gee baie aandag. Wees net eg in jou vel? DON'T pretend - dit kom altyd uit en mors dinge op.
I never cared much for being alone or for the sound of silence. I believe I care to 'hear' and 'see' you - perhaps too much!
Die lewe is mos veronderstel om iets baie mooi te wees.
Hier is iets om aan te kou...
As jy alles op jou vorige journey wil herhaal, goed en sleg wat veroorsaak het dat jy op hierdie platform is, vra jouself hoekom. Dalk moet jy teruggaan vanwaar jy dan kom?
As jy ander /beter /nuwe outcomes soek, gaan jy moet uit sommige van die ou gewoontes en opvattings oor dinge klim en dalk ander benaderings probeer teenoor wat jy eintlik soek. Dalk jou boek herskryf oor wat sodanig verkeerd voorkom en reg ag word - op 'n verkenningspad van die regte jouself vind. Hierdie keer dalk met nuwe insette wat jy nooit gehad het of kon beproef nie.
Ek dink ek is bv dalk vasgevang in my romantiese hoofstuk van die boek van my journey, en tog is dit my wese so lank ek kan onthou. Ek is fyn geartikuleer tov wie ek is, waarna ek streef en wat ek probeer bied. En het soveel elke gram van my wese en intent ondersoek. Dis wit en skoon en opreg, ongeag dat dit dalk ook beteken dat almal nie noodwendig dieselfde filosofie het oor journeys nie. En omdat ek met artikulasie en my wese sal aanhou met my droom, besef ek klere etikette bring nie sielswarmte nie. Soveel van ons word verberg en veroordeel in die naam van tradisie waar ons deur baie ouer garde ((groot)ouers) in 'n anders opvatting van samelewing in hul konteks, minder geleentheid gebied was om eg jouself te wees - in jou eie outentieke konteks.
En tog is rituele van liefde, hoe ouderwets of nie, mooi en sag, en bring omgee en deernis tussen twee met gemeenskaplike doelwitte, waar kwesbaar wees, veilig is.
About His Ideal Match
Geniet vrouwees saam die man in haar lewe, wees passievol en romanties as jy wil. 'n Een man vrou. Dalk ook 'n vry denker in geslote verhouding. Hartsmens met siel. Nie iemand wat op die stoel sit en kyk of haar maat faal nie. Vertel my wie jy wil wees - ek luister graag. Iemand wat na dese pad van haar journey tot dusver, steeds iewers dalk oorweeg om te invest in iets waaruit sy ook goeie outcomes wil kry.
If you are happy with yourself being an affectionate woman and being in your feminine body, I am happy being a man and also in my body. But, I prefer you show me your spirit instead.
As jy wil gesels met iemand wat beredend en dieper sentimente verstaan en waardeer, sal jy uitvind daar is altyd onderliggende waaksaamheid om te bevestig dat jy gelukkig is. Maar, dit hoef nie te beteken die lewe is donker en swaar nie.
What His Friends Say
SoloMio hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
62 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Stocky | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Spiritual, but not religious | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
52 - 62 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 167cm (5' 5.7") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Below Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English; Dutch | ||
Religion: |
Agnostic; Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian; Vegan | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Finance; Food Services; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Other | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I have a moustache |
Body Hair: |
Light |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Sophisticated |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness |
Fashion Sense: |
Minimal (Clothes are strictly optional) |
Favourite Colour: |
White |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Country & Western; Instrumental; Opera; Rock |
Reading: |
I'm not keen |
Books: |
(Auto)biographies |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Cooking / Baking; Documentaries; Nature / Wildlife; Reality shows |
Movie Preferences: |
Documentary; Drama; Mystery; Romance |
Interests: |
Acting; Business news; Cooking; Making Music; Photography |
Sports: |
Gymnastics; Horse Riding; Ice Skating; Motorsport; Rugby; Surfing; Water Polo; White water rafting |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Doesn't matter; Fast food; Greek; Italian; Seafood; South African; Thai |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Closeness: |
We're dysfunctional |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Cat(s); Dog(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Erotica; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Assertiveness; Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Rarely |
Feelings about using SA Reunited SASingles: |
Hopeful; Curious |
Honesty: |
Extremely |











