In His Own Words
About Him
Ek is oor 2 weke, na 'n lang stryd in 'n Toxic Destructive verhouding UITEINDELIK vry!! Ek trek in my eie plek in en kan weer voel wat normaliteit is en lewe!
Vir nou wil ek graag connect met iemand sonder pressure om voor die naweek te trou... Tyd en chemistry sal daardie deel bepaal. Wil maats wees, share met mekaar, enjoy mekaar en sien waarheen dit lei.
So meer oor myself en wat ek NIE is nie:
Perfect MR. BIG CHEESE is ek nie.
Ek is nie 'n ryk "Fat Cat" nie...( Vir die wat geld chase )
Ek is nie 'n sak vol "Baggage" ready om op iemand te unleash nie. Gister bly agter...Ons tackle nou die toekoms!
Nie 'n abusive "vark" wat mense afbreek of verneder nie. Dit maak my mal kwaad!
Nie 'n grootprater nie, het ook nie afwykings soos Dwelm of Drank Abuse etc. nie. As dit jy is, hou maar verby!
Eks nie die Freak / Weirdo / Serial Killer nie, net 'n gewone ou.
Ek is nie "dom" of gullable nie...My oe is oop nou en sal nie WEER dat iemand my vat vir 'n ride nie, ek watch jou! LOL
Ok die HEAVY stuff uit die pad
Ek is 'n redelike "Straight shooter" Se maar 'n ding soos hy is. Ek is wie ek is... 'n VOLBOED MAN!
Skoon, netjies, nederig en average. Werk vir myself, en het 'n stabiele Professionele beroep.
Ek is dalk grootbek hier, maar ek is maar skaam in die presence van 'n vreemde vrou. Tong knoop en al daai dinge, maar as die ys breek, verander als.
Hou van adventure en dinge doen daar buite...Die wereld is Groot!
Braai graag en is stout vir 'n braaibroodjie! Ek gee even my vleis weg!
Hou ook van Rustig chill voor 'n movie, cuddle en as jy wil stout wees of vry dan vry ons ( Love me or Hate me nou maar vir dit, ek is darem eerlik en is maar net 'n man :) ) Maar dis gladnie wat ek chase nou nie! Ek bring dit op hier, anders dink jy dalk ek is te koud en te ernstig. ( Alles behalwe ) lol
Meer info gaan ons by mekaar moet ontdek, as ons eers connect.
Belangrik: Ek het 'n dogtertjie uit my eerste normale huwelik en sys my hart! Sy bly wel by haar ma, maar Niks kan en sal ooit tussen ons kom nie.
About His Ideal Match
As jy nie Psycho is nie, min of meer die selfde idee het as ek, en dink ons kan connect...Inbox my...Ek weet jys daar buite, ons sal maar net moet sien wie ontdek vir wie eerste!
What His Friends Say
Wagvijou hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
47 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
176cm (5' 9.3") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Other | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
18 - 52 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed; It's Complicated | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Wagvijou has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.